VMV’e is toe nie só Minimum nie

heindeBruin_04_small_03 logo alleen

Verstaan u skema-voordele baie beter

Die Raad op Mediese Skemas publiseer gereeld baie insiggewende kort skrywes oor siektetoestande wat Voorgeskrewe Minimum Voordele is.

Nie alleen kry mens dus interessante inligting oor die toestand self nie, maar leer ook hoe ’n mediese skema dit as ’n Voorgeskrewe Minimum Voordeel moet hanteer.

Klik net op die skakels om meer te wete te kom. Dit sal u in staat stel om u mediese  skema baie beter te verstaan en maksimaal te benut.

Alkohol en Dwelms

Aandaggebreksindroom (Nie ’n VMV nie, maar neem wel kennis)

Anaemia (Bloedarmoede) weens Ystertekort

Appendisitis (Blindedermontsteking)

Asma

Asma en Longontsteking by kinders

Avaskulêre nekrose

Beroerte

Blootstelling aan Omgewingsfaktore 1

Blindheid – Degenerasie van die makula

Blootstelling aan Omgewingsfaktore 2

Borskanker

Bors- en Servikale kanker

Brandwonde

Breingewas

Brongopneumonie in kinders

Buikbreuk

Cholesterol

Chroniese Obstruktiewe Pulmonêre Siekte

Chroniese Siektetoestande en Medikasie

Chron se Siekte

Depressie — Bipolêre

Depressie — Unipolêre (Major)

Diabetes Moets en Moenies

Diabetes

Diabetes Mellitus Tipe 1

Distonie

Endometriose

Epilepsie

Galstene en Cholesistitis / Galblaasontsteking

Gastro-enteritis

Gaucher se siekte

Geslagtelike geweld en misbruik

Gloukoom

Haaslip en Gesplete Verhemelte

Hartversaking

Hemofilie

Hernia / Breuk

Hoofbeserings

Infertiliteit en Premature bevalling

Kanker (Bloedkanker / Chroniese limfositiese leukemie)

Kanker (Esofagus/Slukderm)

Kanker (Maagkanker)

Kanker (Maag, Slukderm, Pankreas) Omskrywings

Kanker (Kolon-Rektale)

Kanker (Vel)

Kanker, wanneer ’n VMV?

Kardiovaskulêre siekte

Katarak

Klompvoet

Kornea ulkus

Leukemie, Chroniese limfositiese

Listeriose

Maag- en Duodenumseer

Malaria

MIV

MIV en Vigs

MIV en Vigs, nogmaals

Myasthenia Gravis / Miastenie Gravis

Niersiekte, chroniese

Nierstene

Nood Mediese Toestande

Ongevalle

Oogsorg

Oogsorg: Kornea ulkus

Oorpyn – Middeloorontsteking – Akute otitis media

Orgaanoorplanting

Osteo-artritis  (Nie ’n VMV nie)

Prostaatkanker

Prosteses

Psigiese Gesondheid

Rehabilitasie ingeval van VMV’e

Rugmurg / Spinale stenose

Rumatoïede artritis

Seksuele geweld

Seksueel-oordraagbare Infeksie

Skildklier

Skisofrenie

Sklerose, meervoudige 1

Slaap-apnee

Spinale stenose / Rugmurg

Swangerskap

Tuberkulose 1

Tuberkulose 2

Tuberkulose 3

Ulseratiewe kolitis

Kontak my

Altyd so na aan u as die naaste foon of rekenaar

heindeBruin_04_print_03 - KopstukB.Proc.  N.Dip.(Bemarking)
Finansiële Diensverskaffer — Lisensie 8840
Gesondheidsorgmakelaar — Akkreditasie BR 285
Geakkrediteerde PPS Makelaar — M/Kode 124314907

Taalversorger Dr. Lariza Hoffman

© 2011 — 2019  Alle regte voorbehou deur Heinré de Bruin