Behoeftebepalingsvraelys

heindeBruin_04_small_03 logo alleen

Eers die Ondersoek, dan die Diagnose, dan die Voorskrif

Die beantwoording van hierdie behoeftebepalingsvraelys is die eerste stap om helderheid te kry oor u behoeftes, wense, vereistes en probleme rakende u gesondheidsorgdekking. Op grond van u antwoorde, maak ek ʼn diagnose en stel voor wat u behoort te doen. Duidelik, openhartig en nie-oordrewe, sodat u ʼn ingeligte besluit kan neem.

Verskaf volledige besonderhede in die toegelate spasies. Beantwoord alle vrae. Tik NVT as ’n vraag nie van toepassing is nie.

As u klaar is, klik op Stuur onderaan.

Daar is heelwat opsies beskikbaar watse bydraes per maand op bruto inkomste gebaseer is. Dit skep die geleentheid vir veral mense in die laer inkomstegroepe om uitstekende dekking te kry teen baie bekostigbare bydraes per maand. Daarom die twee vrae hieronder wat oor bruto inkomste handel, as u minder as R18 000 per maand verdien.

Ek hanteer al u inligting met professionele geheimhouding.

U hieronder beteken nie net uself nie, maar sluit ook u begunstigdes in, indien van toepassing.

Behoeftebepalingsvraelys

[contact-form-7 id=”2036″ title=”Behoeftebepalingsvraelys_copy”]

Kontak my

Altyd so na aan u as die naaste foon of rekenaar

heindeBruin_04_print_03 - KopstukB.Proc.  N.Dip.(Bemarking)
Finansiële Diensverskaffer — Lisensie 8840
Gesondheidsorgmakelaar — Akkreditasie BR 285
Geakkrediteerde PPS Makelaar — M/Kode 124314907

Taalversorger Dr. Lariza Hoffman

© 2011 — 2019  Alle regte voorbehou deur Heinré de Bruin