Die Moeitedoener

heindeBruin_04_small_03 logo alleen

Ek sál moeite vir u doen

My slagspreuk — Die Moeitedoener — versinnebeeld die kern van my werk, dit waarvoor ek my die afgelope 32 jaar al geroepe voel.

Hier is ’n uittreksel uit my versameling kliënte-opmerkings. Mag dit wat hulle oor my diens sê, vir u die versekering gee dat ek ook vir u moeite sal doen, waar u ook al  woon of werk:
__________________________________________________
Beste Hein,
’n Paar maande gelede het ek en my familie deur ’n baie moeilik tyd gegaan. Dit is net bietjie meer as ses maande gelede, maar op ’n manier was dit vir my te moeilik om daaroor te praat. As dit nie vir jou hulp was nie, weet ek waarlik nie hoe ek alles sou kon hanteer nie. Ek kon jou in die nag bel en jy sou my mediese aangeleenthede uitsorteer. Jy het gereeld gebel om te hoor hoe dit gaan en ons verseker jy bid vir ons. Jy het my las baie ligter gemaak. Jy is waarlik ’n Moeitedoener. Baie, Baie Dankie!
Marie van Wyk
__________________________________________________
To whom it may concern:
I have recently resigned from my job and needed medical coverage as soon as possible. I contacted Heinré and from the very start he delivered a very good service, he never kept me waiting and was constantly in contact with me to keep me up to date.

I am now happy to report that my 6 year old son as well as myself are now fully covered by a medical scheme, without any waiting period at all. Therefore I would definitely recommend his services to anyone in my position. I found his service very professional and concise.
Yours truly, Michelle Middleton
__________________________________________________
Goeie more Hein
Dankie dat jy hiermee help en die situasie vir my opgelos het.
Jy is werklik een awesome mens en die beste makelaar. Los hande!
Lekker dag en hoop jou paasnaweek is geseënd.
Dr. H du Preez
__________________________________________________
Good morning Hein
This is indeed good news, and such a relief!! Thank you so very much for all your hard work on our behalf, truly appreciated. I know it has been a giant headache for you. So, many thanks to you for this very long fight.
Warm regards, Elaine and Cherry
__________________________________________________
Dear Mr De Bruin
I trust that you are well.
Thank you for your outstanding effort and assist with the processing and payment of the oustanding amount.
Regards, Nazneen
__________________________________________________
More Hein,
Duisende dankies vir my ma se medies Ek kan nie genoeg dankie se vir die moeite wat jy gedoen het nie. As jy opkom Pretoria-Noord se kant toe skreeu, want ek sal vir jou die lekkerste droewors koop!
Liefdegroete, Penny
__________________________________________________
Hallo Hein,
Ons wil vir jou dankie se vir al jou moeite. Dit is regtig ongelooflik lekker om met iemand soos jy te werk!!!!!!! Ons sal jou beslis aanbeveel waar ons kan. Nogmaals baie dankie, Giel & Joane
__________________________________________________
Hein
Ek het gewéét hier is ‘n “meesterstuk” aan die kom en ek was reg. Die Moeitedoener doen wat hy sê. Baie dankie vir die insiggewende inligting en advies. Dit is inderdaad ’n baie komplekse storie en enorme verantwoordelikheid om die regte besluite te neem. Nogmaals baie, baie dankie. Spesiale groete van jou kameraad ook.
Erna
__________________________________________________
Hein
Baie dankie vir jou moeite; jy hou jou naam gestand.
Groete, Jan
__________________________________________________
Good day Hein
I would like to thank you for the excellent service that you provide to our Fedhealth members. The care that you display towards them is much appreciated.

They are very privileged to be able to benefit from your 30 years of experience as a broker. It is comforting to know that our members are in capable hands. They are part of our family and you treat them as if they are part of yours as well. You always go out of your way in order for their needs to be met.

It is a pleasure working with you.

Christine Wilkinson
Hospital Benefit Management Department: Fedhealth
__________________________________________________
Goeiemôre Hein
Baie, baie dankie vir al jou hulp! Ek sal verseker mense na jou verwys.
Lekker dag, Joné-Marié
__________________________________________________
Good day Heinré
Thank you for your friendliness and your willingness to help.
Have a super day! Sonet
__________________________________________________
Wonderlik! Dankie oom Hein, ek waardeer dit opreg! Ek gaan vir Scott sê  hy sal bietjie biltong moet stuur!!!!
Groete, Sarice
__________________________________________________
Hallo Hein
Baie dankie vir jou vriendelike, professionele diens te alle tye.
Janine
__________________________________________________
Hein, you are a lifesaver!!!! Thank you thank you thank you! Cher
__________________________________________________
Baie Geluk Hein
Dit was regtig aangenaam om jou te ontmoet en dankie vir die raad.  Ek sien uit om saam met jou te werk. Lekker dag verder. Venessa
__________________________________________________
Ek wil regtig vir Hein aanbeveel as jul ooit iemand het wat mediese skema probleme het, hy het uit sy pad gegaan vir ons. Baie dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het, ons waardeer dit opreg!!
Wendy en Pieter Vorster
__________________________________________________
Dankie Hein dat ons kan staatmaak op jou, soos ook deur al die jare.
Groete, Koos en Elsa
__________________________________________________
Hein thank you so much for all your constant effort!  And patience!

This was my first time ever needing to find a medical aid for myself,  something I daunted for years, but you really made the whole process so effortless.  You went above and beyond, and made extra sure that I was happy with every part of the process,  every document and the scheme I chose. You did so much effort in evaluating my needs, and research from a huge list of medical aids to choose the right one to fit me and my budget.  I have total trust in your abilities, and 100% happy with the scheme.

Thanks Hein,  you’re excellent in what you do, and I’ll be referring anyone I know to YOU only. Have a wonderful day, from Kate
__________________________________________________
Hein
Dankie vir jou hulp. Daar is maar net een wat dit reg doen!
Groete, Herman
__________________________________________________
What a surprise! BAIE DANKIE Hein — Just more confirmation that you really give great attention to detail. Regards, Allison
__________________________________________________
Hi Hein,
Thank you for your intervention and advice. The receptionist at our local doctor resubmitted the claim with an explanation which was met with success. We appreciate your assistance. Keep smiling and in contact. Cheers, Ivor.

__________________________________________________
More Hein
Baie, baie dankie vir al jou hulp en weer eens dankie dat jy uit jou pad gaan om dit vir my so maklik as moontlik te maak; dit alles in verstaanbare taal. Ek kom spoedig terug na jou. Lekker naweek,
Trudy

__________________________________________________
Heinré
Hierdie e-pos is net om jou te bedank vir die goeie diens wat ek van jou ontvang het met die oorskakeling van een mediese fonds na ‘n ander.

Eerstens vir die baie advies oor die verskillende opsies beskikbaar en ook die inligtingstukke wat jy beskikbaar gestel het. Dit het die besluit absoluut vergemaklik om ‘n sakpas mediese dekking te kry.

Tweedens die baie moeite wat jy maak om probleme wat ontstaan aan te spreek namens die kliënt en die spoedige terugvoer.

Derdens is dit net ‘n plesier om met jou sake te doen aangesien alles op ‘n baie professionele wyse geskied.

Weereens baie dankie vir die wonderlike diens wat jy lewer en wees verseker dat ek jou altyd sal aanbeveel.
Groete, Fred Weber

__________________________________________________
Hi Hein
Daleen is my mom. They have been struggling to get the right medical aid  and because you helped me so much, I just had to refer her to you.
Have a good day, Natasha

__________________________________________________
Goeie môre, Hein
Baie dankie vir al jou geduld en hulp. Dirk het werklik nie ’n fout gemaak toe hy gesê het  jy is die beste nie. Sal jou vir enige iemand aanbeveel. Heerlike en geseënde naweek. Anja

__________________________________________________
Ai, Oom! Dis ’n seëning dat ek Oom ontmoet het.
Dankie dat Oom altyd so vinnig help.
Hendalé
__________________________________________________
Our dear Hein,
You really give one such comfort knowing you are at the other end of the phone, we thank you so much for all your help and guidance and advice over the years. Thank you also for always listening, always being there for us. God bless!
Helen
__________________________________________________
Hein
Baie insiggewend. Dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.
Ons is gelukkig om so ’n persoon soos jy as adviseur te hê.
Groete, Susan
__________________________________________________
Beste Oom Hein,
Hoe kan ek nou voldoende dankie sê vir oom se uitstekende diens! Baie dankie dat oom ons gesinnetjie onder oom se vlerk geneem het…
Groete, Willeke
__________________________________________________
Hallo Hein
So is dit vanaand  6 weke na my operasie en more is dit terug werk toe. Ek wil weer vir jou baie dankie se vir al jou moeite en reëlings wat jy getref het. Jou ondersteuning en belangstelling beteken vir my ongelooflik baie. Ek is so dankbaar dat alles goed afgeloop het. Sonder jou inset sou dit veel moeiliker gewees het!
Baie groete, Sandra
__________________________________________________
Heinré
Baie, baie dankie vir alles wat jy vir my doen. Dit beteken so baie vir my. Ek waardeer dit meer as wat woorde kan beskryf. Dankie!
Ria
__________________________________________________
Hein
Ek wil jou bedank vir die ongelooflike diens wat jy lewer. Jy kon nie ‘n beter leuse gekies het nie. Jy is werklik ‘n MOEITEDOENER! Baie dankie ook vir die geduld wat jy met my gehad het.
Vriendelike groete, Paul Fourie
__________________________________________________
Hein
Jy is sowaar ’n Moeitedoener. Dit is wonderlik! Baie dankie.
Mientjie Bekker
__________________________________________________
Hallo Hein
As dit nie vir jou was nie, het ek mediese skemas gelos, ’n paar mense verwurg en my aan drank oorgegee. Baie dankie vir al jou moeite. Dit word opreg waardeer.
Bruce van Aswegen
__________________________________________________
Môre Hein
Dit is uitstekende nuus! Bitter baie dankie vir al jou harde werk.
Jamie
__________________________________________________
Hi Hein,
Ek is baie geïnspireerd met jou e-posadres. Met die tipe werk wat ons doen is dit ’n welkome herinnering dat ons altyd moet probeer om ekstra te doen om te sorg dat ons kliënte se welstand eerste kom. Ons raak so besig en soms vergeet ons dat dit ons einddoel is om mense gesonder te maak en hul lewens te verryk en te beskerm. Dis lekker om te weet dat ons saam met Die Moeitedoener werk!
Minette
Discovery Health
_________________________________________________
Yes!
Ek wil net vir julle sê dat Hein de Bruin die een is wat al my probleme ONMIDDELLIK oplos. UITSTEKEND!
Chris Louw
__________________________________________________
Jy is great! Baie dankie, Marli
__________________________________________________
Hi Hein
Baie, baie dankie ek gaan mense definitief na jou toe verwys.
Groete en lekker dag, Veronica
__________________________________________________
Ag dankie Hein – jy laat my skoon bloos!
Waardeer jou hulp en getroue terugvoer.
Mooi dag verder, Hannelie
__________________________________________________
Goeie dag Hein
Ek wil net vir jou sê, jy is ’n regte moeitedoener vir ons kliënte. Baie dankie vir al jou geduld. Lekker dag,
Eunice Mackenzie
Prospective reviewer | Health Risk Management | Medscheme
__________________________________________________
Hallo Hein
BAIE DANKIE, vir hierdie uiters insiggewende inligting! Laat weet wat ons vir jou skuld vir hierdie fenomenale projek. Dit is duidelik dat jy veel tyd en aandag hieraan spandeer het en dit word opreg waardeer. Ons sal inderdaad daarna kyk tydens die koue dae wat voorlê. Hartlike groete. Erna en Paul Dewulf, Wachtebeke, België.
__________________________________________________
Hiermee wil ons net vir Hein baie dankie sê vir die puik diens wat ons van hom ontvang het en nog steeds ervaar. Nie net is hy altyd beskikbaar nie, maar is hy baie behulpsaam en vriendelik. Maak nie saak hoe vroeg of laat jy hom kontak nie. Ons sal vir Hein enige dag by mense aanbeveel, sonder om te skroom.
Chris en Bea Knouwds
__________________________________________________
My goodness, you certainly do go the extra mile!
Thank you. Cherry
__________________________________________________
Die ortopeed se kantoor se opmerking aan my was dat hulle gesien het dat jy jouself die Moeitedoener noem, en dat ek moet weet dat jy verseker baie moeite gedoen het en jou naam 100% verdien. ‘n Baie goeie getuigskrif vanaf iemand wat jou nie ken nie. Nogmaals baie dankie. Johann & Naretha
__________________________________________________
Hi Mr de Bruin,
Thank you so much for all your help, you have really been fantastic to work with. Chat soon, Chris and Jane
__________________________________________________
Hello Hein
You offer a personal and friendly service in an industry that many find daunting. Thanks!
Bill
__________________________________________________
Dear Hein
Thank you very much, we appreciate your assistance and efforts.
You are indeed a Moeitedoener. Baie! Baie dankie!
Fiona James
Senior Manager Client Liaison | Fedhealth Business Unit
__________________________________________________
Dankie Hein!
Ons doen maar ons bes vir al ons Makelaars wat soos jy is…
Ek glo jou kliënte het waardering vir jou goeie diens, jou altyd-wyse insette, jou deeglikheid en jou integriteit. Dit is voorwaar vir Genesis ’n voorreg om met jou te kan saamwerk.
Elmarie Jensen
Sales and Marketing Manager
Genesis Medical Scheme
__________________________________________________
Hein
Kan jy vir my sê of hoe dit werk sou ek my maatskappy wil registreer met ’n mediese fonds…? Ek kyk nou maar vooruit en dit is duidelik dat jy ’n spesialis op die gebied is. Ek sou dan graag jou vorentoe weer wil nader vir advies en om vir my dinge in plek te kry. Baie groete. Ek wens jy was bietjie nader hieraan die beskawing!
Wessel Du Plessis
Engineering Manager
__________________________________________________
Goeie dag Hein
My pa mnr. JG Sinden het my gevra dat ek moet vir meneer baie dankie sê vir al jou hulp. Jy is regtig ’n staatmaker in wat jy doen en jy lewer die heel beste diens. Nogmaals dankie.
Groete, Charlene Sinden
__________________________________________________
Thank you Hein. Many thanks again for going out of your way to help us.
It is much appreciated.
Ivan and Lynn
__________________________________________________
Hein, Weereens dankie en my ou maat, jou naam praat die waarheid: “Moeitedoener” – Say no more. Hans
__________________________________________________
More Hein,
Ek het jou papiere deur gewerk. Dankie vir die moeite, dis nogal deeglik gedoen. Jy help regtig om die Griekse goed meer verstaanbaar te maak.
Hilana
__________________________________________________
Good Morning Mr. De Bruin
I’m sincerely impressed by the manner of professionalism displayed by you in handling our continuous discussions about your client’s medical evacuation. You have been our strength, staying calm at all times. I’m yet to deal with such a mature and professional Broker. You are the best Sir.
Siphiwe Nolwane
Travel Case Manager
_________________________________________________
Dear Mr. de Bruin
This is to acknowledge your efforts to get me back on Discovery. My husband told me that you called when I was in ICU. I was able to see my child on the third day. I will tell my boy about you one day…
Thembelani & Zukie
__________________________________________________
Hein, Dankie vir jou hulp. Vreeslik baie dankie dat ons altyd op jou kan vertrou. Helena
__________________________________________________
Hello Hein
Kaitlin has decided to go with TopMed, we will fill out the forms and forward them as soon as they are complete. Thank you for your prompt and efficient attention. Sue
__________________________________________________
Het dit Hein, thanks. Jy is regtig ‘n life saver. Joy E. Fisher
__________________________________________________
Hallo Hein, Jammer vir die ongerief en dankie vir die geduld. Hou asb. aan om vir my te baklei!!  Deon
_________________________________________________
Middag Hein
Dankie vir jou e-pos.  Dit beteken baie, sal dit na ons managed care af- deling stuur – dankie vir jou uitstekende diens aan die kliënt, wens al ons makelaars het sulke diens aangebied.
Alicia Jordaan
Status Medical Aid Administrators (Pty) Ltd t/a Universal Health
__________________________________________________
Dear Hein,
However, the actual reason for me contacting you, is to express my sincere gratitude to you for your outstanding service, patience and assistance since my problem occurred. If this is the quality of service which you provide for all your clients, then you can feel extremely proud of yourself and I can only recommend you unreservedly to anyone who may enquire. Kind regards, Reg Billett
__________________________________________________
Ons doop die 28ste en ons wil baie graag dat hê jy en jou vrou ook daar moet wees. Jy het die afgelope jaar vir ons bitter baie gedoen. Ons skuld jou BIG TIME. Pierre en Erika
__________________________________________________
Hein, net wat ons aan Fedhealth gestuur het, nogmaals dankie vir al jou hulp. Groete, Hennie

Whilst on holiday in Mozambique in October 2009, I developed kidney stones and experienced excruciating pain. With no adequate facilities in Inhambane, the only solution was to get to a hospital in South Africa. A call to our broker Hein de Bruin, he promptly arranged everything from an emergency flight out, to hospitalization and treatment, to a flight back to Inhambane. This, to me, was outstanding service, as I know communication between South Africa and Mozambique is not always easy.

Fedhealth really stood up to their reputation regarding healthcare and Hein deserves recommendation for an outstanding service to his clients.
Happy Member, Hennie Bloem
__________________________________________________
Ek dink jy verryk baie mense se lewens en dis inderdaad wonderlik om dit te weet – Lekker om jou te ontmoet en mag  jy ook so geseën word soos jy ander seën. Marié Dawson
__________________________________________________
Hein, Thank you for championing our cause so perfectly. You Are a Star!
Blanche & Arnold Louw
__________________________________________________
Hello Hein,
Net ‘n kort skrywe om vir jou baie dankie te se vir al die moeite wat jy vir ons gedoen het met die medies van Jane. Dit was vir my uiters verbasend dat daar nog mense is wat regtig omgee vir hulle medemens. Jou diens was uit die boonste rakke en ek sal jou ter enige tyd by wie ook al aanbeveel. Nogmaals baie, baie dankie. Jy is ‘n ster. Ronel
__________________________________________________
Hi,
Dit gaan nog baie goed geen klagtes nie raak nou net bietjie voor uit strewend en die senuwees begin nou op hol gaan vir die kraam storie. Hein, baie dankie vir jou hulp tot dusvêr. Daar is min mense soos jy! Jy is wraggies ‘n engel wat op ons pad gekom het. Ek hoop regtig ons kry die geleentheid om jou te ontmoet en goed te bedank.
Jessica Jordaan
__________________________________________________
JY IS DIE BESTE…beter as chocolate!
Gina Nel
__________________________________________________
Dear Hein,
I know you are almost on the other side of the world to this lead – I know you can work your magic…….
Bridget Day, Fedhealth Sales & Marketing
__________________________________________________
Brilliant thanks! I like your approach! I had a couple of other guys calling and I told them I had a feeling I had already found the right advisor! I’ll read what you’ve sent me and I’m sure I’ll have loads of questions (if you don’t mind). Cate.

Kontak my

Waarmee kan ek u help? Klik op Kontak My in die navigasie-balk.

heindeBruin_04_print_03 - KopstukB.Proc.  N.Dip.(Bemarking)
Finansiële Diensverskaffer — Lisensie 8840
Gesondheidsorgmakelaar — Akkreditasie BR 285
Geakkrediteerde PPS Makelaar — M/Kode 124314907

hein@moeitedoener.co.za

053 531 0003  Kantoor (24 uur)
053 531 0123  Kantoor
082 953 3222  Selfoon
086 671 2107  Faks
088 123 4959  Boodskap

Posbus 123 / Kareestraat 8 BARKLY-WES 8375
Aan die oewer van die Vaalrivier, 35 km vanaf Kimberley

Altyd so na aan u as die naaste foon of rekenaar

Taalversorger Dr. Lariza Hoffman

© 2011 — 2017  Alle regte voorbehou deur Heinré de Bruin