Tot u diens

heindeBruin_04_small_03 logo alleen

Mediese Skemas — Kies en keur uit

BestmedBonitasCompCareDiscovery
FedhealthMedihelpMedshieldMomentum
ProfmedSizwe

Ek sal u help om by die regte mediese skema aan te sluit, of van opsie te verander, of probleme met u gesondheidsorgdekking op te los.

Skemaversterkers

Mediese skemas betaal nie altyd alles nie. Dan moet jý die onbetaalde gedeeltes betaal. Voorwaar ’n bitter pil om te sluk. Dit is egter verbasend goedkoop om skemaversterkers uit te neem ten einde hierdie risiko’s uit te skakel, of ten minste grotendeels te verminder.

Dekking soos vir: Die Gaping. Voorafbetalings. Bybetalings. MRB/RT  skanderings. Interne prosteses. Inkomstebeskerming. Verhoogde kanker-dekking. Biologiese medikasie. Gevreesde siektes. Begrafnis…

Kontak my

Altyd so na aan u as die naaste foon of rekenaar

heindeBruin_04_print_03 - KopstukB.Proc.  N.Dip.(Bemarking)
Finansiële Diensverskaffer — Lisensie 8840
Gesondheidsorgmakelaar — Akkreditasie BR 285
Geakkrediteerde PPS Makelaar — M/Kode 124314907

Taalversorger Dr. Lariza Hoffman

© 2011 — 2019  Alle regte voorbehou deur Heinré de Bruin